Welkom by...

PALADIN HYPNOTHERAPY

Ek is Allison Biel en ek is ‘n gekwalifiseerde Hipnoterapeut wat in die Wes-Midlands streek van die Engeland woon. Ek is oorspronklik van Port Elizabeth in Suid-Afrika. Ek het ook tydelik in Florida gewoon voordat ek twintig jaar gelede in Engeland gevestig het. Ek praat Engels en Afrikaans en kan sessies in albei tale verskaf.

Ek bied aanlyn sessies vir kliënte regoor die wêreld. Tans as gevolg van COVID-19, bied ek slegs aanlyn sessies vir my kliënte met behulp van Zoom video konferensie. Persoonlik sessie sal egter moontlik wees sodra die COV-19-noodgeval verby is.

Ek het ‘n Praktisyn Diploma in Hipnoterapie (Dip Hyp HWHP). Ek is ook gesertifiseer in Introspektiewe Hipnose, opgelei deur Alba Weinman en Antonio Sangio. My doel is om mense te help om hul persoonlike struikelblokke te oorkom deur veranderinge in hul lewens te inspireer en te fasiliteer, om ten einde ‘n lewe vol van vreugde te skep.

 

Ontwaak jou innerlike kryger

Ek is het n passie vir Hipnose en ek glo dat alle mense gebore is met die vermoë  om die beste weergawes van hulself te wees. Wanneer die lewe ons vasgevang het, of as ons depressief of angstig voel of en as ons verlies of siekte ervaar, het ons iemand nodig om ons deur die omstuimige tye te ondersteun en te lei. My passie is om die innerlike kryger binne mense wakker te maak en hulle te herenig met wie hulle werklik veronderstel is om te wees. 

Allison-Biel